Peter Pentz en die Wyn-industrie
Tuesday, 8 Aug 23 by Peter Pentz
Peter Pentz gesels oor die Wyn-industrie op GROOTplaas, 03 Julie 2023.
Mia fokus op die wyn-industrie en Peter Pentz, Kommunikasiebestuurder by Groote Post kuier saam om ons meer hieroor te vertel.
